Longacres Privaatskool se gholfspelers het onlangs aan die Mashie-gholfliga vir laerskole deelgeneem en het die derde agtereenvolgende jaar as die wenners uit die stryd getree. Die span het R12 500 se prysgeld vir nuwe sporttoerusting vir die skool gewen.


Húlle kan ’n stok swaai!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article