Johanco Kayser (links) en Evan Fourie het op Saterdag 5 Maart deelgeneem aan die Weskus- Junior Enkelstoernooi te Porterville-rolbalklub. Albei eindig as wenners van hul afdelings en gaan die Weskus verteenwoordig by die Boland-enkels-eindronde.


Hulle kán balle rol!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article