Vyf van Hoërskool Vredenburg (HSV) se leerders het deurgedring na die tweede ronde van die Poverto-rekeningkunde-olimpiade. HSV is baie trots op Nigo van Huyssteen, Nickilese van der Walt, Michelle Abrahams, Akhona Mngeyane en Heinrich van Nieuwenhuizen.


HSV trots op dié vyf slimkoppe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article