Mvano Delhlazo, Santino Appels en Benir Rukera van die Hoërskool Vredenburg het op Vrydag 4 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap vir hoërskole in Dal Josafat deelgeneem. Dié leerders het puik gevaar en Appels het die tweede plek in die 3 000 m vir seuns o.17 behaal. Die skool is baie trots op hulle.Foto:


HS Vredenburg se haastige 3

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article