Hoërskool Vredenburg se eerste rugbyspan het die afgelope skoolvakansie aan die Tony Stoops-rugbytoernooi deelgeneem. Hulle is as die span van die toernooi aangewys nadat hulle al hul wedstryde gewen het.


HS Vredenburg se eerstes maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article