Die Hoërskool Vredenburg se o.19B-rugbyspan is tot dusver onoorwonne vir die jaar. Hulle het onder meer die Hoërskool Hopefield, die Hoërskool Vredendal en die Hoërskool New Orleans geklop. Die span wil graag hul borg, Factory Wholesalers in Velddrif, vir hul mooi nuwe truie bedank.


HS Vredenburg hou aan wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article