Die Hoërskool Porterville se akwaponiese tuin en -tonnel lewer heerlike varsprodukte wat plaaslik verkoop word. Dié landboubestuurspraktyk-leerders is deurentyd betrokke by die verskillende aspekte wat met die proses gepaard gaan. Die skool het sy trots oor die leerders se projek uitgespreek.


HS Porterville kweek en verkoop vragte groente

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article