Die Hoërskool Piketberg is baie trots op Bertus Potgieter (links) en Wikus Coetzee, wat in die o.15- Westelike Provinsie-rugbyspan opgeneem is. By hulle staan die skool se o.15-rugbyafrigter, Ferdie Greeff.


HS Piketberg trots op hulle

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article