Die Hoërskool Diazville se o.19A-rugbyspan het Saterdag 5 Maart aan die CWL-toernooi by die Hoërskool Hopefield deelgeneem. Hulle het 5-5 gelykop teen die Hoërskool Swartland gespeel en Hoërskool Vredendal 15-5 kafgedraf.


HS Diazville se eerste span wen rugbystryd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article