Besoekers aan Aurora word sommer by die ingang van die dorp daaraan herinner om die omgewing skoon te hou met twee kleurvolle vullisdromme wat aan weerskante van die ingangsbord aangebring is. Die leser Ernie Meyer, wat die foto geneem het, meen dit is die “mooiste asblikke in ons kontrei”. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Ernie Meyer


Hou ons dorp skoon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article