Hoërskool Hopefield se hokkiespelers was een van die 10 skole wat van 15-18 Maart by Charlie Hofmeyer in Ceres ’n hokkiekliniek bygewoon en ’n aantal wedstryde gespeel het. Hanchen Tredoux is vir die ECHS-uitnodigingshokkiespan gekies wat in Oktober vanjaar na Nederland sal reis en daar gaan toer.


Hopefielders hou die kop hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article