Die Hoërskool Hopefield het Vrydag (26 Januarie) sy kleure-atletiekdag gehou. Die goue span het die atletiekbeker gewen en die blouspan die geesbeker. Bo is die goue span: Jano du Toit, Jarred Faulmann, Xavier Warnick-Smith, Chrizandi Basson, Mieke Tolken, Zete Kies, Ashleigh Blake en Albertyn Schreuder. Voor: Daniella van Niekerk en Inge-Mare Lombaard.


Hopefield se goues wen atletiekbeker

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article