Dié leerders van Hopefield Primêr sal Saterdagoggende by die gewilde Hopefield-plaasmark in Rivierstraat, Hopefield, te sien wees waar hulle besoekers gaan help om parkering te vind en om hul vars gekoopte markprodukte na hul motors te dra. Ondersteun hulle gerus met ’n footjie aangesien die seuns besig is om sakgeld vir die vakansie in te samel.


Hopefield-leerders bied hul dienste by mark aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article