Die Hoërskool Hopefield het Vrydag (27 Januarie) sy kleure-atletiekdag vol sport en spangees gehou. Die Goudspan het die atletiekbeker gewen en die Blouspan die geesbeker. Die Blouspan – Voor: Raydene Loubser, Katelin Kinnear, Lisa-Mari Swart en Lesedi Ntshinka. Middel: Mieke van Dorp. Agter: Tjaart Arendse, Garth Loubser, Heinrich Ebing, Jano Reynolds en Aaron Phull.


Hopefield hou kleuresportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article