Dié Hopefield-gimnaste is lid van die Langebaan Stars-gimnastiekklub en het onlangs aan die laaste kompetisie van die seisoen deelgeneem. Die Star-gimnaste het verskeie medaljes en trofeë gewen toe hulle aan onder meer tuimel, trampolien, algemene gimnastiek en ritmiese items deelgeneem het. Die Hopefielders is Carol Boshof, Anske Besters, Jade Moore, Bronwen Rauch, Michaela Hulse en Amoray de Kock (voor).


Hopefield-gimnaste bring medaljes, trofeë huis toe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article