Steenberg’s Cove Primêr het sy hoofleiers bederf om dankie te sê vir hul harde werk. Akydia van Wyk, Kylie-Morgan Hansen, Nisha Malick, Izekah Carolus, Aadielah Malick, Lichelle Sampson, Clesharn Kano, Nicayno Julies en Noah Nero was opgewonde oor dié gebaar. Afwesig: Zoë Jordaan


Hoofleiers bederf vir harde werk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article