Hoërskool Vredenburg het Dinsdag 30 April afskeid geneem van twee bekendes. Derek von Zeuner was 22 jaar hoof van die hoërskool en Koos Meiring was 30 jaar die adjunkhoof. Hul bydrae en onbaatsugtige diens sal gewis gemis word.


Hoofde lê die tuig neer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article