Twee musiekleerders van die Hoërskool Piketberg het uitstekend gevaar in die onlangse Trinity- musiekeksamen. Lené Loubser (links) het 99% in haar gr.-1-sangeksamen behaal en Tammy Boys het 87% in gr.-5-klaviereksamen losgespeel. By hulle is hul musiekonderwyseres, Alison Müller (middel).

Leerders presteer puik

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article