Maatskaplike dienste het Diazville Primêr op Maandag 18 Maart besoek om die gr. R- en gr. 1-leerders toe te spreek. Die gevare van dwelmmisbruik is deur middel van ’n poppekas aan leerders uitgebeeld, asook gevaarsituasies waaroor leerders met iemand moet praat. Die skool het die departement van maatskaplike ontwikkeling bedank.

Hoë besoek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article