Weskus Helpers het die hulp van die gemeenskap nodig. Gestig in 2015 deur Jenny Moors, help die organisasie dié wat in nood is deur hul weeklikse sopkombuis en afgemerkte klere te verkoop.

Enige skenkings word verwelkom van meubels, geld, klere en meer.

Indien jy wil help, kontak Moors by 071 534 3890.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article