Lena Waterboer, Berenice Koenana en Willow Isaacs het gehelp om 40 kinders vir die nuwe skooljaar by te staan. Hulle het skoolklere en skryf­behoef­tes uitgedeel. Waterboer wil die speaker, Olwene Daniels, pastoor Sandy Erasmus en Eugenia Paulo-Goagoses van Masipathisane Primêre skool bedank vir hul hulp. Isaacs (links) en Waterboer is dankbaar vir almal se bydrae.


Help leerders vir jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article