Petra Mei (Ebete, links), stigter van die Transformed Women’s Ministry (TWM), met ’n spesiale pakkie sanitêre doekies, wat by SPAR Langebaan te koop is. Dit kan as bydrae tot dié bediening se sanitêredoekieprojek, die Care Project, gekoop en in die aangewese houers by die winkel gegooi word. By haar staan Ronel Viljoen van TWM (tweede van links) en Symone Pillay (tweede van regs) en Leilani Cook (regs) van SPAR Langebaan. Die doelwit is om 10 000 pakkies vóór 29 November in te samel en onder skoolgaande meisies te versprei.


Help 10 000 pakkies doekies koop vóór November

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article