Interessante gesprekke het gedurende Kinderbeskermingsweek by Diazville Primêr plaasgevind. Die skool bedank die Saldanha-polisie, SAS Saldanha, die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM,) die brandweerdiens, SBM-verkeersdienste, Vital Connection, Saldanha-geslagsgeweld-ambassadeurs, Saldanha soek-en- redding asook die Weskus-distriksmunisipaliteit vir hul insette en praaitjies met die leerders.

Diazville Primêr gesels oor kinderbeskerming

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article