Kiandro Heunes, ‘n graad-3-leerder aan Longacres Privaatskool, het die kampioenbeker in sy afdeling vir die Abucus A+-streekkompetisie, wat in Kemptonpark plaasgevind het, verwerf. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en die skool is baie trots op hom.

Kiandro vereer as kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article