Met Moedersdag om die draai tree die sangeres Nádine Sondag 11 Mei by die Hoedjiesbaai-hotel op. Maak seker jy loop dit nie mis nie en kom geniet al jou gunstelingliedjies. Die vertoning begin om 15:00 en kaartjies kos R100 per persoon. Om te bespreek, kontak die hotel by 022 714 1271 of stuur ‘n WhatsApp na 067 568 7641.

Sing en dans met Nádine

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article