‘n Splinternuwe Juan Boucher-toer in 2025! Nadat elke liewe Boucher-vertoning uitverkoop het en vanweë die oorweldigende vraag keer Boucher op Saterdag 17 Mei terug na Die Koelkamers-teater met ‘n splinternuwe vertoning. Berei jou voor op ‘n fantastiese musikale reis met kragtige optredes deur sy grootste treffers – en ‘n paar verrassings. Die vertoning begin om 17:00 en kaartjies kos tussen R253 en R437. Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.

Boucher op aanvraag weer by Koelkamers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article