Steynville Sekondêr spreek sy opregte dank aan sy alumni en dr. Eddie Smith uit vir hul skenking van sakrekenaars aan die skool se wiskunde-leerders. “Dankie vir jul onbaatsugtige bydrae tot ons leerders se akademiese prestasie,” sê die skool.

Oud-leerders skenk sakrekenaars aan wiskunde-boffins

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article