Die Saldanha-inwoner Maxine Davids bied Saterdag (14 Junie) ‘n platvoet- Pinkster-sangaand, Die oorwinning, aan. Dit word van 18:00 af by die Metodistekerk in Hopland 2, Saldanha, gehou. Davids sê die “skoene van bereidwilligheid sal aangetrek word” en ‘n “oorwinningsdans” sal dié aand gedans word. Kaartjies kos R30 vir volwassenes en R15 vir kinders. Kontak Davids by 067 666 3035 vir kaartjies.

Sangaand by Metodistekerk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article