Drie Langebaners in sop oor beweerde vakansiebedrog:

Wat gaan nou aan in die Weskus? – Mariana Schreuder Barker

Eintlik baie hartseer en so onnodig. – Hein Skieper

Hulle maak dit vir ons mense wat eerlik is, so blerrie moeilik!

Hier is baie skelms… ek is self ‘n slagoffer. Sogenaamde sakevrou skuld my R19 145 plus rente.

Ai, my hart pyn. Ek het so lank gespaar. Dit was ‘n baie slegte ervaring. – Charlene Saaiman

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article