Die Laerskool Vredenburg se jaarlikse wintersportdag op Saterdag 17 Mei teen die Laerskool Swartland was soos altyd ‘n hoogtepunt op die skool se kalender. Die skool bedank graag al die ouers vir hul ondersteuning. Die skool glo die doel van skolesport is ontwikkeling en genot en dat die samewerking tussen ouers, afrigters en spelers kosbaar is. Dit wa ‘n dag vol goeie gees. Bo staan die skool se o.12C-netbalspan trots.

Wintersport in Vredenburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article