Hierdie asemrowende sonsondergang is geneem van ‘n kaai wat aan die einde van Spoonbill geleë is en oor die Bergrivier uitkyk. Die fotograaf het die foto geneem tydens ‘n stappie met sy hond Bella om 18:35 op Saterdag 17 Mei. Lesers word genooi om hul mooi Weskusfoto’s te stuur na weslander@novusmedia.co.za (foto’s moet minstens 1 MG groot wees). Foto: JC Young

Vroegaand kruip nader in pienk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article