Azure Gimnastiek se atlete het tussen Saterdag 31 Mei en Sondag 1 Junie in Hermanus aan die Whale Coast Klassieke Kompetisie deelgeneem. Hulle het goed gevaar en uitsonderlike prestasies behaal: 21 goue medaljes, 17 silwer en 16 brons. Bianca Coenraad, hoofafrigter, wens al die toegewyde gimnaste geluk met hul harde werk en deursettingsvermoë. Bo is die Langebaan-gimaste.

Azure Gymnastiek blink uit

Gimnaste van Hopefield.
Gimanste van Yzerfontein.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article