Taylor Dick en Anthony Paulse van Steenberg’s Cove Primêr het onlangs aan die Elsen- Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms in die Paarl deelgeneem. Anthony was 1ste in die 200 m terwyl Taylor eerste in die 100 m en tweede in die 200 m was.


Haastige Steenbergers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article