White Dove-kleuterskool in Velddrif het Saterdag (7 Oktober) sy jaarlikse sportdag met hope pret gehou. Die kleuters het spontaan deelgeneem met hul gesinne agterna. Die dag is in goeie gees gevier. Die bestuur het almal teenwoordig asook al die borge bedank.Foto: Elverno’s Photography


Groot treë vir klein voetjies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article