Die Hoërskool Hopefield het Donderdag 27 en Vrydag 28 Januarie sy kleure-atletiekbyeenkoms gehou. Altesaam 12 kleurerekords sowel as agt skolerekords is verbeter. Voor is Marine Grobler (spiesgooi vir meisies o.15, skoolrekord), Kiara van der Walt, (70 m-hekkies vir meisies o.11, skoolrekord), en Juan Papier (hoogspring vir seuns o.10). Agter is Tristhan Galant (seuns o.12 – 75 m hekkies, skoolrekord

Groot hoop vir hul atletiek-toekoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article