Weskus Skool het onlangs twee legendariese onderwysers gegroet. Juffrou Amanda Loubser (bo) het 40 jaar onderwys gegee by Weskus Skool en juffrou Charmaine Cloete dien al 42 jaar in die onderwys, maar gee vir die afgelope 15 jaar onderwys by Weskus Skool. Die skool bedank hulle vir hul getroue diens en passie.Foto:


Groet na 40+ jaar diens

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article