Laerskool Vredenburg se gr. 1’s het vanjaar aan die Santa Shoebox-veldtog deelgeneem. Die skoenbokse word met lekkergoed en benodigdhede gevul en aan behoeftige kinders geskenk.


Gr. 1’s leer om te deel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article