GPF-vergadering: Die Hopefield-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi alle belangstellendes na die jaarlikse GPF-vergadering.

Dit sal Maandag 13 November om 18:00 by die Thusong-sentrum plaasvind.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article