Denmar Jacobs (o.17) van Hoërskool Hopefield het in Januarie by die Puma School of Speed-byeen­koms in Dal Josafat-sta­dion in Paarl deelgeneem en ’n goue medalje behaal. Hy het aan die 110 m-hekkies deelgeneem wat hy in 14.12 sek. voltooi het. Denmar het die afgelope naweek weer goud verower by die Boland-atletiekbyeenkoms met ’n tyd van 13:19 in dieselfde item.


Goue seun wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article