Juliette Myburgh, ’n gr. 3-leerder aan die Hoërskool Porterville, het op Vrydag 16 Junie aan die distrik se gimnastiekkompetisie deelgeneem en pragtig presteer. Sy was eerste in vrydans, tou en knibbel. Sy het ook ’n algeheel eerste plek vir vlak 4 met hoogste punte behaal.Foto:


Gimnas van formaat!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article