Jurie Hayes Primêr het sy jaarlikse gholfdag Saterdag 14 September gehou. Die skool wil elke speler bedank wat die dag moontlik gemaak het. Die wenners van die dag, Elton Green, Theo Groepies, Lionel Johnson, Yves Damon en Raymond Loubser, het dit baie geniet.


Gholfdag weer eens ’n groot sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article