’n Erge stank het sedert die naweek oor dorpe aan die Weskus gehang, wat ’n rooigety aangedui het. Terwyl teen druktyd nog geen bevestiging ontvang is van seelewe, en normaalweg krewe, wat iewers uitgespoel het nie, kon inwoners van Laaiplek die kenmerkende rooi skynsel op die water vanaf Die Bek, oftewel die hawe, duidelik sien. Stuur gerus jou interessante of mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za vir moontlike publikasie. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Madelie van Tonder

Gety raak rooi

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article