Dié vermeende gesteelde goedere is Sondag by Soloman Mbene (35) van Riemvasmaak, Klawer, gekry. Hy is in hegtenis geneem. Die polisie het inligting ontvang dat hy verskeie vermoedelik gesteelde artikels by sy huis hou, en het met die deursoeking van die huis op talle selfone en elektroniese toerusting afgekom waarvoor Mbene geen redelike bewys kon lewer dat dit sý eiendom is nie. Hy verskyn Maandag 5 Februarie in die hof.Foto’s: SAPD


Gesteelde goedere van selfone tot pille gekry

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article