Genl.-maj. Sizakhele Dyantyi (foto) wat waargeneem het as die Weskus-distrikskommissaris , is aangestel as die distrikskommissaris van die Stad Kaapstad. Volgens kol. Andrè Traut, Wes-Kaapse polisie se mediabevelvoerder, gaan brig. Zukiswa Bavuma waar- neem as Weskus-distrikskommissaris totdat die pos permanent gevul word. Foto: SAPD

Dyantyi nou na

Stad Kaapstad

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article