Die United Saldanha Congregational Church in Diazville het hul nuwe kerk Sondag 13 November ingewy. Volgens pastoor Bennie du Plessis was die dag ’n reusesukses asook ’n Godgeseëndedag. Gaste wat die inwyding bygewoon het, was van die Pniël-gemeenskapskerk, die Bellville-gemeenskapskerk, die Vredenburg-gemeenskapskerk asook die Kuilsrivier-gemeenskapskerk.


Gemeenskapskerke vier nuwe kerk in Diazville

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article