Die vroue van Kraanvoëlstraat in Louwville het Vrydag Christene Tromp se 80ste verjaarsdag gevier. Dot Syster, haar buurvrou en ’n wykskomiteelid, het dit met die hulp van die wyksraadslid Olwene Daniels en Christo Cleophas gereël. Die vroue is almal bekend vir hul betrokkenheid in die gemeenskap. By die feesvieringe was Anna Zimmery, Sabina van Kolfer, Syster, Tromp, Martha Fransman, Christina Faku, Elize Steyn en Elize Persens. Foto: Yaël Malgas


Gemeenskap vier 80ste saam met Christene Tromp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article