Die grondslagfase-leerders van St. Andrews Primêr het onlangs ’n skenking van Sea Harvest ontvang en is dankbaar vir hul nuwe stoeltjies. Gr. 3-leerders Vaughan Louw, Tyrees Williams, Nick Kell Koopman, Tamicha Dirks, Alicia Arendse en Mondre Whittles was byderhand om die skenking van Anthea Abraham te ontvang. Saam met die leerders en Anthea is die skoolhoof, Eugene Louw.Foto:


Gelukkig oor stoele

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article