Erna du Plessis skerts so ’n bietjie saam met die akteur Charlie Bouguenon ná afloop van die verhoogstuk Hans steek die Rubicon oor, en maak die karakter Liesbet se maniërismes na. Liesbet is maar een van vele karakters wat Bouguenon Sondag by die Weskusskool in Saldanha laat lewe kry het. Dit was dié suksesvolle teaterstuk se tweede draai in die Weskus – dié keer ten bate van Huis Wittekruin in Vredenburg.Foto’s: Alida Buckle

Gehoor skater vir Hans

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article