Ná 26 jaar diens neem Diazville Primêre Skool afskeid van sy sekretaresse, Rochelle Welman. Die skool het in ’n boodskap oor Welman gesê: “Dit was voorwaar ’n eer om ’n persoon van u kaliber by die skool te hê.” Volgens die skool het Welman elke oggend ouers, departementele amptenare en meer by die skool ontvang. Die skool bedank haar vir haar uitmuntende werk en wens haar alle voorspoed toe. Links staan die skoolhoof Lee-Ann Davids-Hartzenberg by Welman.

Gegroet ná 26 jaar

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article