Ten spyte van aanvanklike kommer oor die kanolaseisoen wat laat begin het, word motoriste op die R45 tussen Paarl en Hopefield deur goudgeel landerye op hul reis begroet. Hierdie foto is verlede week net buite Malmesbury op die pad na Riebeek-Kasteel geneem. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Maryke Swart


Geel seisoen begin later

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article